Op ons boere!

IMG_4768

In die somer uitgawe van Landbou Weekblad se Boerkos verskyn ‘n mooi artikel deur Arina du Plessis, kos-redakteur, wat hulde bring aan ons boere.

Die artikel draai rondom ‘n erfenis braai wat ons in vroeg September op Kalmoesfontein gehou het. Arina en haar span het ‘n hele klomp diverse boere van die Swartland tot in die Klein Karoo en die Koue Bokkeveld genooi en op die dag met almal se bestandele ‘n feesmaal voorgesit.

IMG_4765

Hier is die spyskaart, en die resep vir een van ons gunstelinge op die dag:

spyskaart

resep

Kry die uitgawe, nou beskikbaar, vir al die resepte, ‘n insigewende kyk na hoe verskillende fraksies van die boere gemeentskap dinge doen en veral hoe die droogte waarin die Wes-Kaap hom tans bevind, almal aantas. Lucille Botha het met almal van peer tot skaap en selfs wyn boere gesels.

IMG_4767

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s