n Vriendin vir elke man in die kombuis

Sarie (Suid Afrika se beste verkoper onder vroue tydskrifte en ‘n vriendin vir elke vrou) gee nou ook n mans kos tydskrif uit. Die konsep is effe vreemd, maar maak goed sin.

En natuurlik hou ons daarvan dat hul van ons wyn hou!

In die eerste uitgawe (Augustus 2010) besoek hul Bar-Bar-Black Sheep op Riebeek Kasteel (ook een van ons gunsteling restuarante) en geniet die witversnit saam met n kreef hoofgereg.

Lees meer in die tydskrif self, of hier bo. Hul weet ook die Swartland is die nuwe plek om te wees…

Advertisements

2 thoughts on “n Vriendin vir elke man in die kombuis

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s